Die troue vanFranco & Ingebörg26 APRIL 2027 · ANDANTE

’n vir-altyd-liefde.

Hoe lekker is dit nie om jou hier te hê nie!
Kom wees deel van ons groot dag.

RSVP hier
Gqeberha, Suid-Afrika
Franco en Ingebörg lag saam teen ’n klipmuur
Ons kan nie wag nie

Tot ons “ja” sê

—DAE
—URE
—MINUTE
—SEKONDES
Voeg by jou kalender
Franco en Ingebörg staan arm in arm
DIE GROOT DAG

Een plek.
Al ons mense.

Andante Country Wedding
& Events Venue

46 Draaifontein Road, Uitenhage Farms
Gqeberha, 6018

Die seremonie en onthaal vind albei hier plaas.
Arriveer vanaf 14:30 en neem asseblief
teen 14:50 jou sitplek in die kapel in.

Kry aanwysings
’n Dag om te onthou

Die program

Welkom, almal

Gaste arriveer en neem hul sitplekke in. Wees asseblief teen 14:50 in die kapel.

Troutyd

Die rede hoekom almal hier is!

Foto’s & speletjies

Geniet die harvest-tafel en speletjies terwyl ons foto’s neem.

Die onthaal

Laat die groot feesvieringe begin!

Die laaste rondte

’n Laaste kuier by die kroeg. Teen 23:45 is almal op pad huis toe.

DIE KLEREDRAG

Semi-formeel

Trek jou mooi moois aan!

’n Kykie na ons troukleure
’n Vrolike oomblik saam in die gras
ONS PAD TOT HIER

Die liefde
bly wen.

  1. Die liefde begin blom.

  2. Die liefde oorleef die lang afstand.

  3. Die liefde oorwin die afstand.

  4. Die liefde word ’n vir-altyd-liefde.

  5. Ons roei nou saam die liefdesbootjie.

Ons sien jou daar

Kom vier saam met ons.

RSVP TEEN 28 FEBRUARIE
Vergrote foto van Franco en Ingebörg